Soos die spreekwoord loop – Soort soek (vind) soort. Van ver oor die see uit Switzerland, roep die Namib haar liefmense. Matthias, Dagmar en Linnéa is besoekers wat lankal terug op Damaraland...
Sterretjie: Dis laat Oktober in die Gobobos en die winter wil nie laat los nie. Die veld is vaal en baie kaal na die lang droogte. Met my kop omlaag, soekend na...
Soms verdwaal ander mense Uis toe, en hierdie laaste naweek het die mede verdwalers in strepe, troppe en skares die grondpad tot by Uis gevolg. Wat ‘n feestelike naweek! Een ding was...
Kyk as daar een ding in ‘n boskamp is wat baie belangrik is – is dit mos die kleinhuisie. So ent agter ons kamp is daar ‘n mooi toegenette “longdrop” of dan...
Daar val ‘n paar druppels in Uis 2 weke terug – en opslag beplan die Trio ‘n uitgerekte kuier by ons kamp in die berge. Dalk, net miskientjies, is ons gelukkig genoeg...
By Aasvoël Motors in Doringdraadstraat, vind Vrede vir Sheela. Op daardie stadium was sy nog ‘n leerling mechanic met droopy ore en oliekolle op haar rug. Niks ouer as 2 maande nie....
As a wild, barefoot child – growing up in the majestic mountains around Brandbergwest Mine close to the Ugab river, lions were not strange or exotic to us. They were just part...
Die Meester van Verdwaal, ek en die hond maak ‘n pitstop by die voormens prentjies.Gisteraand se oorskiet ribbetjie laat ‘n subtiele hardekool rook teen die palet en verf ons vingers en lippe...
Die cruizer is oud, stowwerig en spog met ‘n paar “battle bruises” wat van haar omswerwinge getuig. Aan die ander kant wys die goeie bande en die gladde spin van die enjin...