• HOME
  • BLOG – Verwaal
  • BLOG – Namibskryf
  • GALLERY
  • CONTACT
  • Privacy Policy

Meta

  • Register
  • Log in
  • Entries feed
  • Comments feed
  • WordPress.org

Recent Posts

Getting lost is fun!
Elke saak het drie kante
Al die veld is vrolik …
Uis Bierfees Oktober 2020
Die 2de Ongeluk

Recent Comments

  • Meraai on Die Meester van Verdwaal
  • Matthias on Die Meester van Verdwaal
  • Meraai on Uis Bierfees Oktober 2020
  • Marietta on Uis Bierfees Oktober 2020
  • Katrien on UFO over Uis?

Categories

About us

Die Meester van Verdwaal – ook bekend as Vrede, het jare terug sy wortels in Damaraland uitgegooi.

Soos hierdie wêreld doen, het dit tyd gevat om te groei, maar ook geaard aan die Klip Namib – het dit diep en sterk gegroei.

Vrede is ‘n reisiger, filosoof en ywerige fotograaf.

Meraai, wat klein-tyd haar tande op Brandberg se basalte gesny het – het vrede in die woestyn kom soek – en vir Vrede in die berge raakgeloop. Vandaar af loop hulle saam.

Sy is ‘n dromer wat hou van skryf, dig en handewerk.

Sy het ook die opgewese taak om vir Sheela te probeer maniere leer.

Sheela was geruil vir ‘n bottel brandewyn en het die trio vervolmaak:

Vrede, Dromer en Chaos. (En ons het nog geen idee hoe groot sy gaan word nie!)

Archives

Tag: Brandberg Ruskamp

Uis Bierfees Oktober 2020

  • Meraai
  • 9 October 2020
  • Extra
Soms verdwaal ander mense Uis toe, en hierdie laaste naweek het die mede verdwalers in strepe, troppe en skares die grondpad tot by Uis gevolg. Wat ‘n feestelike naweek! Een ding was...
Read More

Kontak ons/Get in Touch

Address: 21, First Avenue, Uis, Namibia

Email: admin@namibskryf.com

Phone: (+264) 81 204 4047

Kom Verdwaal Saam!

 

 

Sheela

Die Meester van Verdwaal

Van uit Uis loop ons op vergete spore regdeur Damaraland en selfs verder.

Met foto’s en stories deel ons, ons reise.

Kontak ons as jy saam wil verdwaal, of selfs net by ons op Uis of by ons kamp in die berge wil kom kuier.

Vrede

Copyright © All Rights Reserved.
Translate »
  • HOME
  • BLOG – Verwaal
  • BLOG – Namibskryf
  • GALLERY
  • CONTACT
  • Privacy Policy