Verdwaal Paaie, Vergete Paaie, Grond Paaie
Jy – Besoeker, Vriend en Vreemdeling – Welkom!
Kom reis saam met ons deur die ongerepte, wonderskone Damaraland en soms selfs verder.
Die Meester, Meraai en Sheela loop op vergete spore.
Onthou hierdie is ‘n eenrigting kaartjie, waar ons nooit vooraf weet waar vanaand se hardekool gaan brand nie. Ook nie waarheen die pad ons gaan neem, of wanneer ons gaan arriveer nie. Selfs nie wanneer ons weer gaan terugkom nie.
Op hierdie reise is daar geen tyd – slegs vrede.
Loop saam met ons en moenie vergeet om vir ons ‘n woordjie te los nie!
Vrede
PS. Onthou ook die “like” en “share” knoppies onder aan ons artikels asseblief.
Dear Meraai, thanks a lot for your hospitality! It was great to meet you and see your place. Your crystals are looking at us and reminding us of our discussions. Would be great to meet you again and maybe one day „get lost“ with you. All the best from the three from Switzerland, Dagmar, Matthias and Linnéa
Wonderful to meet you guys too! Hope to see you soon again and would be great to have you on one of our trips.
Blessings
Meraai, jou digkuns is ongelooflik! Eendag gaan ek nog saamgaan!!!
Kan ek ook saam?
Enige tyd – jy is altyd welkom.
Wow….Meraaitjie….dis pragtig…..die foto’s is ook baie mooi…..ek kry sommer lus vir saam ” stap” net om by daardie vuurtjie te kan sit…….Voorspoed met jou pad vorentoe….
Ek is saam op daai een rigting spoor en verdwaal saam in die onbekende ongerepte berge, vlaktes en klowe.
Love it
Thank you!