So loop die “Tank”

Erens in die uithoeke van die berge in Namibia, het ons gesinnetjie mos nou ‘n plekkie na ons sin gevind.

Daar slaat ons nou ‘n kaia op. Die ding mos met die wildernis is dat alles, maar ALLES aangery moet word. Daar is nie winkels nie en niemand lewer af daar nie.

Hier kom die tank met die hoeveelste vrag bergop. Hierdie verdwaal cruizer is yster.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *